AANDELE DIVIDENDE

Die Direksie handhaaf 'n beleid wat gegrond is op 'n dividend dekking wat volhoubaar is onder die omstandighede.

Dividende word een keer per jaar verklaar en vestig op 30 Junie.  Dividende word normaalweg in Julie uitbetaal.

Die Direksie het 'n dividend van R1.45 verklaar, wat in Julie 2009 uitbetaal sal word.