Aandeleprys Gemiddelde verhandelingsprys (3 mnde): R50
SkakelsAgri MegaBredasdorp LVOverberg Distriks LVSafex Markinligting
Die administrasiefooi van R50 is reeds ingesluit by die verhandelingsfooi. Indien die verhandelingsfooi egter minder is as R50, sal R50 gehef word van die koper en verkoper.
'n Administrasiefooi van R50 word gehef in alle gevalle waar aandele oorgedra word, insluitende gevalle waar aandele by wyse van 'n
onderlinge ooreenkoms tussen partye oorgedra word en daar dus nie van die opemark verhandelings-meganisme gebruik gemaak word nie.
BTW en seëlregte is betaalbaar op die verhandelings- en administrasiefooi (boedels is vrygestel van die betalings van seëlregte).
AANLYN DIENSTE
Weervoorspelling
Lede Rekening Navrae
Direksie Kommunikasie Voorraad Navraag
Verhuring van Implemente
Gebruikte Implemente
Vervaardiging Gebruikte Voertuie