BEDRYWE: Finansiële Dienste

Die beskikbaarstelling van produksiekrediet en huurkope aan veral landbouprodusente vorm ‘n belangrike deel van Overberg Agri se kernbesigheid.

Hierdie bedryf bestaan uit verskeie innoverende produkte om aan die voortdurende veranderende markbehoeftes te voorsien en het kantore op Caledon en Bredasdorp.

Kontakbesonderhede
KREDIETBESTUURDER - CALEDON
Niel du Toit
nieldt@overbergagri.co.za
Tel (028) 214 3800
Faks (028) 212 1664
  KREDIETBESTUURDER - BREDASDORP
Schalk de Jager
schalkdj@overbergagri.co.za
Tel (028) 4241120
Faks (028) 4242111