Hierdie funksie sal u instaat stel om op enige item navraag te doen oor die beskikbaarheid van 'n spesifieke item by die onderskeie takke.
Tik enige item beskrywing bv "pyp" en die Produkte Beskrywings veld en kies SOEK.
Die webblad sal dan 'n tabel van produkkodes met hul beskrywing en eenheidsmates lys.
Kliek op die item kode om te sien by watter tak die produk beskikbaar is, en hoeveel tans in voorraad is.
Let Wel: Ons poog om die inligting so korrek moontlik te maak, maar bevestig asb die inligting by die betrokke takbestuurder, indien nodig.