Aandeleprys Gemiddelde verhandelingsprys (3 mnde): R50
SkakelsAgri MegaBredasdorp LVOverberg Distriks LVSafex Markinligting
Die Handel verskaf ook 'n groot veskeidenheid boumateriaal, buiteleweprodukte en brandstof aan kliënte.
Uitmuntende dienslewering en die instandhouding van goeie kliënteverhouding binne 'n ekonomiese aanvaarbare bedeling, is die dryfveer agter hierdie suksesvolle handelsbedrywighede. As belangrike skakel in die suksesvolle handelsaktiwiteite beskik die onderneming oor 'n
gefokusde aankope afdeling waar die beginsel van gesentraliseerde bedinging tot 'n mededingende voordeel lei.
Verskeie handelstakke en brandstofdiensstasies by elke handelstak word in die Overberg bedryf.
Bemarkers besoek produsente op hulle plase en bied daardeur boerderyinsette en kundige advies aan die produsent.
AANLYN DIENSTE
Weervoorspelling
Lede Rekening Navrae
Direksie Kommunikasie Voorraad Navraag
Verhuring van Implemente
Gebruikte Implemente
Vervaardiging Gebruikte Voertuie