BEDRYWE: Landbou Ontwikkeling

PRODUKTE * LANDBOUONTWIKKELING * GRAAN BESTELVORMS

Die Landbou-ontwikkeling afdeling fokus op landbouvoorligting en -ekonomie ter ondersteuning van volhoubare graan- en veeproduksie. 

Wetenskaplike en praktiese aspekte van kleingraanverbouing en veeproduksie, asook landbou-ekonomiese inligting word ingesamel, verwerk en beskikbaar gestel en voortdurend opgedateer.

Meer inligting oor canola en lupiene kan verkry word by http://www.proteinresearch.net/.

Let Wel:
Die onderstaande dokumente is in Adobe PDF formaat. U het Adobe Acrobat Reader nodig om die betrokke dokumente te kan lees. Indien u nie hierdie program het nie, kan u dit hier gratis aflaai en installeer.

Canola

 

 Canola Fokus No. 43 - Maart 2010:
       "Insekte en Slakke 2010"
 Canola Fokus N0. 42 - Januarie 2010:
       "Canola Kultivarevaluasie"
 Canola Fokus - Oktober 2009:
      "Canola - Die gesonde keuse vir die mens"
      "Die olie inhoud van Canola - 2009"
 Canola Fokus No 36  - Januarie 2009: 
  "Canola kultivarevaluasie"
 Canola Fokus No 37  - April 2008: 
  "Beskerming teen Slakke & Isopoda & 
   Bemestingsriglyne"

 Canola Fokus No.36 - Januarie 2008
 CanolaFokus No 35 - September 2007 
  "Oestadium en Tegnieke"
 CanoloFokus No 33 - Maart 2007 
  "What organism is responsible for the losses of canola 
   seedlings at establishment in the southern Cape?" 

 Insect damage on canola seedlings
 Slugs as pests in rape and winter cereals
 Suksesvolle vestiging van canola

Lupiene

Lupino No 36 - Januarie 2009:
   "Lupien kultivarevaluasie"
Lupino No 35 - Desember 2008:
   "Antraknose by smalbaar lupiene"
Lupine No 33 - April 2008:
  "Beheer van Bruinblaarvlek"
 Lupino No. 32 - Januarie 2008: 
  "Lupien Kultivar evaluasie in 2007"  
 Lupino No 31 - September 2007:
  "Voedinswaarde en Prys van Heel en Ontdopte Lupiensaad"
 Lupino No 30 - Junie 2007:
  "Insekbeheer by Lupiene"
 Lupino No 29 - Maart 2007:
  "Wenke vir suksevolle verbouing van soetlupine in die Wes- en Suid-Kaap"
 Lupine skroeisiekte