Aandeleprys Gemiddelde verhandelingsprys (3 mnde): R50
SkakelsAgri MegaBredasdorp LVOverberg Distriks LVSafex Markinligting
Om Ondersteuning hieraan te gee beskik Overberg Agri oor 'n volwaardige boerderyeenheid te Caledon wat ook as proefplaas gebruik word. Verskeie navorsingsprojekte word hier middel van proefplantings en ander proewe gedoen. Overberg Agri is ook gevestig as ‘n belangrike rolspeler in die fasilitering van die bemarkingsproses van alle graan en is ook direk betrokke in die bemarking van veral voergrane.
AANLYN DIENSTE
Weervoorspelling
Lede Rekening Navrae
Direksie Kommunikasie Voorraad Navraag
Verhuring van Implemente
Gebruikte Implemente
Vervaardiging Gebruikte Voertuie