Aandeleprys Gemiddelde verhandelingsprys (3 mnde): R50
SkakelsAgri MegaBredasdorp LVOverberg Distriks LVSafex Markinligting
VERSEKERING * TIPE VERSEKERING * NAVRAE * EISE
Ons is ook verbind tot gemeenskapsbetrokkenheid en ondersteuning aan die landboubedryf.
Ons afdeling en personeel is ten volle verbind tot die nuwe FAIS Wetgewing wat tans van krag is en reeds tot 'n hoë mate geakkrediteer en opgelei om advies volgens wetgewing te kan gee.
Omdat die versekeringsafdeling oor 'n verskeidenheid van agentskappe beskik, kan ons in elkeen se behoeftes voorsien.
Kontak asb ons adviseurs sodat hulle vir u 'n pas gemaakte kwotasie teen die beste dekking en premie kan voorsien. Ons verseker u van ons professionele diens en advies ten alle tye.
AANLYN DIENSTE
Weervoorspelling
Lede Rekening Navrae
Direksie Kommunikasie Voorraad Navraag
Verhuring van Implemente
Gebruikte Implemente
Vervaardiging Gebruikte Voertuie