Overberg Agri Bedrywe (Edms) Bpk se hoofbedrywighede behels die verskaffing van boerderybenodighede, finansiële hulpmiddels, asook die opberging en hantering van graanprodukte.
Boerdery-aktiwiteite van kliënte sluit in: die verbouing van graan soos koring, gars, hawer, canola asook weidingsgewasse, die verbouing van vrugte, groente, wyndruiwe, blomme, suiwel- en vleisbeeste, skape en volstruise.
Gebruik linkstaande menu om meer inligting ten opsigte van elke afdeling in Overberg Agri Bedrywe (Edms) Bpk te bekom.