BONTEBOK LIMEWORKS (EDMS) BPK

www.pandblime.co.za

Bontebok Limeworks, met sy bekende handelsmerk P&B Lime, is sedert 1924 in bedryf en produseer hoë gehalte kalk vir verskeie gebruike.

Die aktiwiteite is die afgelope aantal jare aansienlik uitgebrei en daar 'n wye verskeidenheid van produkte vervaardig. Hierdie produkte word in verskeie industrieë wat landswyd versprei is aangewend.

      

Die onderneming vervaardig, bemark en versprei Landboukalk, Voerkalk, Afwitkalk, Boukalk, Watersuiweringskalk en Concrim nasionaal en internasionaal.

Kontakbesonderhede
BEDRYFSDIREKTEUR:
Rian Pheiffer
rianp@overbergagri.co.za
Tel (028) 214 3857
Sel 082 388 0042
  BESTUURDER:
Johan Alberts
johan@pandblime.co.za
Tel (028) 424 1157
Sel 082 800 0243