Hierdie onderneming te Bredasdorp bied slaggeriewe aan met ‘n kapasiteit van 450 kleinvee eenhede per dag en word uitstekend ondersteun deur die vleisprodusente.
|
Die handelsmerk, Overberg Vleis, is reeds wyd bekend en vind toenemend byval vanweë die uitsonderlike kwaliteit van vleis vanuit die streek.
|
|

|