BREDASDORP TOYOTA (EDMS) BPK

Hierdie onderneming te Bredasdorp besit ‘n handelaaskap wat as agent optree van Toyota Motorvoertuie, Toyota Ligte Handelsvoertuie asook Toyota Dyna trokke.

Die onderneming bedryf ook 'n Engen sowel as 'n Caltex vulstasie.

Regs is 'n kunstenaars voorstelling van die nuwe aangesig van Bredasdorp Toyota, wat tans in ontwikkeling is.

 

Kontakbesonderhede
ADRES
Hoek van  Lang & All Saint straat
Posbus 491
Bredasdorp
7280
Tel (028) 424 1144
Faks (028) 424 2535
   
     
BEDRYFSDIREKTEUR:
Francois Joubert
francoisj@overbergagri.co.za
Tel (028) 214 3843
Sel 082 873 4131
   HANDELAARSHOOF
Andries de Villiers
andriesdv@bdtoyota.co.za
Sel 082 898 5856
     
WERKSWINKELBESTUURDER
Martin van der Mescht
martin@bdtoyota.co.za
Sell 083 562 7281
  ONDERDELE
Iaan de Villiers
iaan@bdtoyota.co.za
Sel 082 731 8609

 

Verkoopspersoneel
Andries de Kock
andries@bdtoyota.co.za
Sel 083 274 9496
 

Daniël Brand
daniel@bdtoyota.co.za
Sel: 083 263 8506