Aandeleprys Gemiddelde verhandelingsprys (3 mnde): R50
SkakelsAgri MegaBredasdorp LVOverberg Distriks LVSafex Markinligting
Overberg Agri met sy hoofkantoor op Caledon in die Overberg, is gefokus op twee aspekte wat van wesenlike belang is vir alle belanghebbendes naamlik: Volhoubaarheid en Welvaartskepping.
Die strewe na 'n volhoubare voorkeurlandbou maatskappy word vergestalt deur 'n gefokusde struktuur met 'n landbouondersteunende filiaalmaatskappy aan die eenkant en beleggings-ondersteunende filiaal-maatskappy aan die anderkant.
Die doel hiervan is juis om eerstens as maatskappy self volhoubaar te wees, maar om ook 'n rol te speel in die volhoubaarheid van ons landboukliënte en tweedens, om besighede te bedryf waardeur ons welvaart kan opbou vir die maatskappy, sy aandeelhouers en belanghebbendes.
Overberg Agri bied die vyfde keer met trots die Tuin van die Jaar-kompetisie aan uit liefde vir tuinmaak en weens die behoefte om die omgewing om ons groen te maak.
Kliek hier vir meer informasie in verband met hierdie kompetisie, asook inskrywingsvorms.
Kliek hier vir ons wonderlike Lente Promosie of kom besoek u naaste tak.
Overberg Agri - verskaffers van hardeware, gereedskap, besproeiing, verf, en iets vir almal!
AANLYN DIENSTE
Weervoorspelling
Lede Rekening Navrae
Direksie Kommunikasie Voorraad Navraag
Verhuring van Implemente
Gebruikte Implemente
Vervaardiging Gebruikte Voertuie