Overberg Agri is ‘n landbou maatskappy wat hoofsaaklik sy inkomste uit landbou genereer. As deel van ons diversifikasie strategie, het ons ook beleggings gemaak in die mynbou-, vleis-, troeteldierkos- en industriële hegstuk industrië. ONS VISIE: Om die besigheidsvennoot van keuse te wees
Om te begryp hoe ons hierdie Visie vervul, moet ons weet wat ons primêre besigheidsfokus is. Dit word deur ons Missie omskryf. ONS MISSIE: Om volhoubare waarde vir ons belanghebbendes te skep Om dit te bereik, het ons die volgende strategiese doelwitte vir onsself gestel :
Visie Dokument Afrikaans - (PDF)
2017 November Omsigtigheisverklaring
Overberg Agri Circular 7 February 2018
Overberg Agri Sluit van Register
Kontak Besonderhede Overberg Agri (Edms) Bpk, Donkinstraat 11, Posbus 50, Caledon, 7230 |
|