Santam Awards - Overberg Agri Toekennings (Afr) Santam Awards - MKB Toekennings (Afr) Overberg Agri Versekering fokus hoofsaaklik op die versekering van boere, privaat individue, en ander besighede. Die afdeling beskik ook oor spesialis kennis in die versekering van wynkelders en is betrokke in die hele Weskaap ten opsigte van bemarking hiervan. Ons is ook verbind tot gemeenskapsbetrokkenheid en ondersteuning aan die landboubedryf. Ons afdeling en personeel is ten volle verbind tot die nuwe FAIS Wetgewing wat tans van krag is en reeds tot 'n hoë mate geakkrediteer en opgelei om advies volgens wetgewing te kan gee. Omdat die versekeringsafdeling oor 'n verskeidenheid van agentskappe beskik, kan ons in elkeen se behoeftes voorsien. Kontak asb ons adviseurs sodat hulle vir u 'n pas gemaakte kwotasie teen die beste dekking en premie kan voorsien. Ons verseker u van ons professionele diens en advies ten alle tye.
|
Versekering
Versekering
|