• Overberg Agri (Edms) Bpk Overberg Agri met sy hoofkantoor op Caledon in die Overberg, is gefokus op twee aspekte wat van wesenlike belang is vir alle belanghebbendes naamlik: Volhoubaarheid en Welvaartskepping. Lees meer...
  • Graan Dienste Overberg Agri se produkte-afdeling behels hoofsaaklik die opberging en hantering van graan wat in toegeruste praktyk aangepaste silo's opgeberg en hanteer word.Lees meer...
  • Boltfast Hierdie bekende verspreider van industriële hegstukke, met takke in verskeie stede, is 'n filiaal van Overberg Agri.Lees meer...
  • Besproeiingsbeplanning & Dienste Ons bied professioneel voorbereide besproeiingsontwerpe en planne teen mededingende pryse. Lees meer...
  • Handelsafdeling Ons Handelsafdelings verskaf boerderybenodighede van hoë gehalte teen mededingende pryse deur 'n sterk fokus op die belangrikste boerderyinsette te plaas.Lees meer...
  • Promeal 'n Filiaal van Overberg Agri, Promeal vervaardig, bemark en versprei nat troeteldierkos na alle bekende handelaars in Suid Afrika. Lees meer...
  • Meganisasie Ons Meganisasie afdeling beskik oor die verskeie agentskappe soos Claas, Rovic & Leers en Vitamech, en bemark landboumasjinerie en onderdele.Lees meer...
  • Bredasdorp Slagpale Bredasdorp Slagpale bied slaggeriewe aan en die handelsmerk "Overberg Vleis" is reeds wyd bekend en vind toenemend byval vanweë die uitsonderlike kwaliteit van vleis vanuit die streek.Lees meer...
  • Versekeringsdienste Ons fokus hoofsaaklik op die versekering van boere, privaat individue,en ander besighede. Die afdeling beskik ook oor spesialis kennis in die versekering van wynkelders.Lees meer...
  • Bontebok Kalkwerke Bontebok Kalkwerke, met sy bekende handelsmerk P&B Kalk, vervaardig, bemark en versprei Landboukalk, Voerkalk, Afwitkalk, Boukalk, Watersuiweringskalk en Concrim nasionaal en internasionaal.Lees meer...

 

Boltfast

Boltfast, gestig in 1983 en is op 1 November 2007 deur Overberg Agri bekom en spesialiseer in die invoer, verspreiding en bemarking van industriële hegstukke.

Die maatskappy het landswyd takke wat geleë is in Kaapstad (Epping en Montague Gardens), Port Elizabeth, Durban, Johannesburg, Pretoria en Vredenburg.

Met meer as 24 000 verskillende items in voorraad, is Boltfast een van die grootste leweransier van Stainless Steel hegtings in Suid Afrika.

  • Algemene Bestuurder

Graham Jackson
graham@boltfast.co.za
0861 BOLTFAST
Tel +27 (0)21 505 1060
Cell +27 (0)82 416 8135

Lees meer op Boltfast webtuiste...