• Overberg Agri (Edms) Bpk Overberg Agri met sy hoofkantoor op Caledon in die Overberg, is gefokus op twee aspekte wat van wesenlike belang is vir alle belanghebbendes naamlik: Volhoubaarheid en Welvaartskepping. Lees meer...
  • Graan Dienste Overberg Agri se produkte-afdeling behels hoofsaaklik die opberging en hantering van graan wat in toegeruste praktyk aangepaste silo's opgeberg en hanteer word.Lees meer...
  • Boltfast Hierdie bekende verspreider van industriële hegstukke, met takke in verskeie stede, is 'n filiaal van Overberg Agri.Lees meer...
  • Besproeiingsbeplanning & Dienste Ons bied professioneel voorbereide besproeiingsontwerpe en planne teen mededingende pryse. Lees meer...
  • Handelsafdeling Ons Handelsafdelings verskaf boerderybenodighede van hoë gehalte teen mededingende pryse deur 'n sterk fokus op die belangrikste boerderyinsette te plaas.Lees meer...
  • Promeal 'n Filiaal van Overberg Agri, Promeal vervaardig, bemark en versprei nat troeteldierkos na alle bekende handelaars in Suid Afrika. Lees meer...
  • Meganisasie Ons Meganisasie afdeling beskik oor die verskeie agentskappe soos Claas, Rovic & Leers en Vitamech, en bemark landboumasjinerie en onderdele.Lees meer...
  • Bredasdorp Slagpale Bredasdorp Slagpale bied slaggeriewe aan en die handelsmerk "Overberg Vleis" is reeds wyd bekend en vind toenemend byval vanweë die uitsonderlike kwaliteit van vleis vanuit die streek.Lees meer...
  • Versekeringsdienste Ons fokus hoofsaaklik op die versekering van boere, privaat individue,en ander besighede. Die afdeling beskik ook oor spesialis kennis in die versekering van wynkelders.Lees meer...
  • Bontebok Kalkwerke Bontebok Kalkwerke, met sy bekende handelsmerk P&B Kalk, vervaardig, bemark en versprei Landboukalk, Voerkalk, Afwitkalk, Boukalk, Watersuiweringskalk en Concrim nasionaal en internasionaal.Lees meer...

Ingenieurs & Vervaardiging
  • CALEDON TAK

Bestuurder: Mark du Preez
markdp@overbergagri.co.za
Tel 028-214 3856
Faks 028-212 2854
Sel 084 223 3030


  • BREDASDORP TAK

Bestuurder: Frans Roodman
fransr@overbergagri.co.za
Tel 028-425 5845
Faks 028-424 2707
Sel 082 411 9065






Assistent Bestuurder: Francois Lambrechts
francoisl@overbergagri.co.za
Tel 028-425 5845
Faks 028-424 2707
Sel 072 726 3456

Overberg Agri vervaardig 'n wye reeks implemente en landbou toerusting, soos per kliënt se spesifikasies. Hieronder is 'n paar voorbeelde.

  • VANGWAENS - 3 MODELLE, 10, 15, 20 TON

Bakgrote 3m x 3m, 3.6m x 3.6m, 4m x 4m


  • VERSKEIDENHEID MASSABAKKE

Volgens kliënt se behoeftes




  • GEGALVANISEERDE ENKEL SKAAP SELFVOERDER

Notas: 450 x 760 x 1830 lank, skakels vir hekkies ingesluit


  • GEGALVANISEERDE SKAAPVOERDER

Notas: Bakgrootte 278 x 120 x 2450 lank. Hoogte vanaf grond is 460mm.




  • GEGALVANISEERDE DUBBEL SKAAP SELFVOERDER

810 x 740 x 1830 lank & skakels vir hekkies ingesluit


  • VRAGMOTORBAKKE

Notas: 7.5m tot 9.5m




  • 2-BIN BINWA MET TRAPPIES

Notas: met 15" rims



  • 3-BIN BINWA MET TRAPPIES

Notas: met 15" rims

  • DRIEPUNT CANOLA ROLLER


  • SELFAANGEDREWE KOMPOS DRAAIER