• Overberg Agri (Edms) Bpk Overberg Agri met sy hoofkantoor op Caledon in die Overberg, is gefokus op twee aspekte wat van wesenlike belang is vir alle belanghebbendes naamlik: Volhoubaarheid en Welvaartskepping. Lees meer...
  • Graan Dienste Overberg Agri se produkte-afdeling behels hoofsaaklik die opberging en hantering van graan wat in toegeruste praktyk aangepaste silo's opgeberg en hanteer word.Lees meer...
  • Boltfast Hierdie bekende verspreider van industriële hegstukke, met takke in verskeie stede, is 'n filiaal van Overberg Agri.Lees meer...
  • Besproeiingsbeplanning & Dienste Ons bied professioneel voorbereide besproeiingsontwerpe en planne teen mededingende pryse. Lees meer...
  • Handelsafdeling Ons Handelsafdelings verskaf boerderybenodighede van hoë gehalte teen mededingende pryse deur 'n sterk fokus op die belangrikste boerderyinsette te plaas.Lees meer...
  • Promeal 'n Filiaal van Overberg Agri, Promeal vervaardig, bemark en versprei nat troeteldierkos na alle bekende handelaars in Suid Afrika. Lees meer...
  • Meganisasie Ons Meganisasie afdeling beskik oor die verskeie agentskappe soos Claas, Rovic & Leers en Vitamech, en bemark landboumasjinerie en onderdele.Lees meer...
  • Bredasdorp Slagpale Bredasdorp Slagpale bied slaggeriewe aan en die handelsmerk "Overberg Vleis" is reeds wyd bekend en vind toenemend byval vanweë die uitsonderlike kwaliteit van vleis vanuit die streek.Lees meer...
  • Versekeringsdienste Ons fokus hoofsaaklik op die versekering van boere, privaat individue,en ander besighede. Die afdeling beskik ook oor spesialis kennis in die versekering van wynkelders.Lees meer...
  • Bontebok Kalkwerke Bontebok Kalkwerke, met sy bekende handelsmerk P&B Kalk, vervaardig, bemark en versprei Landboukalk, Voerkalk, Afwitkalk, Boukalk, Watersuiweringskalk en Concrim nasionaal en internasionaal.Lees meer...

Graan Afdeling

Overberg Agri se produkte-afdeling behels hoofsaaklik die opberging en hantering van graan wat in toegeruste praktyk aangepaste silo's opgeberg en hanteer word.

Overberg Agri is die grootste opberger van moutgars in Suid - Afrika. Die totale bergingskapasiteit beloop ongeveer 300 000 ton met depots te Bredasdorp, Klipdale, Protem, Napier, Rietpoel, Krige en Caledon.

Die afdeling beskik ook oor twee saadaanlegte, waar jaarliks ongeveer 10 000ton saad skoongemaak en versprei word.

Ander aktiwiteite van hierdie afdeling sluit in 'n Landbou-ontwikkelingsafdeling waar goed opgeleide personeel produsente van raad en bystand verleen ten opsigte van allerlei tegniese aspekte van die verskillende produksiefasette.

Om ondersteuning hieraan te gee beskik Overberg Agri oor 'n volwaardige boerderyeenheid te Caledon wat ook as proefplaas gebruik word. Verskeie navorsingsprojekte word hier middel van proefplantings en ander proewe gedoen.

Overberg Agri is ook gevestig as ‘n belangrike rolspeler in die fasilitering van die bemarkingsproses van alle graan en is ook direk betrokke in die bemarking van veral voergrane.

  • BESTURENDE DIREKTEUR -
    OVERBERG AGRI BEDRYWE:

Francois Joubert 
francoisj@overbergagri.co.za
Tel 028-214 3843 
Sel 082 873 4131

 
  • BESTUURDER PRODUKTE:

Johan Lusse 
johanl@overbergagri.co.za
Tel 028-214 3813
Faks 028-212 1521
Sel 083 310 2362

     
  •   BESTUURDER: GRAAN HANTERING:

George du Plessis (Overberg Area)
georgedp@overbergagri.co.za
Tel 028-214 3880
Sel 082 924 8755

 
  • LANDBOU ONTWIKKELING:

Pierre Laubscher (Bredasdorp Area)
pierrel@overbergagri.co.za
Tel 028-424 1120
Faks 028-424 2111
Sel 082 388 0039

  • LANDBOU ONTWIKKELING:

Ruan Schutte (Caledon Area)
Rschutte@overbergagri.co.za
Tel 028-214 3826
Fax 028-212 1521
Cell 079 549 2081

 
  • LANDBOU ONTWIKKELING:

Lombard van Jaarsveld (Swartland Area)
Lombardvj@overbergagri.co.za
Tel 022-433 8381
Cell 073 766 3961

  • BESTUURDER: GRAAN HANTERING:

Kobus van Niekerk(Swartland)
kobusvn@overbergagri.co.za
Tel 022-433 8392
Sel 083 460 3474