Overberg Agri (Edms) BpkOverberg Agri met sy hoofkantoor op Caledon in die Overberg, is gefokus op twee aspekte wat van wesenlike belang is vir alle belanghebbendes naamlik: Volhoubaarheid en Welvaartskepping.Lees meer...
Graan DiensteOverberg Agri se produkte-afdeling behels hoofsaaklik die opberging en hantering van graan wat in toegeruste praktyk aangepaste silo's opgeberg en hanteer word.Lees meer...
BoltfastHierdie bekende verspreider van industriële hegstukke, met takke in verskeie stede, is 'n filiaal van Overberg Agri.Lees meer...
Besproeiingsbeplanning & DiensteOns bied professioneel voorbereide besproeiingsontwerpe en planne teen mededingende pryse. Lees meer...
HandelsafdelingOns Handelsafdelings verskaf boerderybenodighede van hoë gehalte teen mededingende pryse deur 'n sterk fokus op die belangrikste boerderyinsette te plaas.Lees meer...
Promeal'n Filiaal van Overberg Agri, Promeal vervaardig, bemark en versprei nat troeteldierkos na alle bekende handelaars in Suid Afrika. Lees meer...
MeganisasieOns Meganisasie afdeling beskik oor die verskeie agentskappe soos Claas, Rovic & Leers en Vitamech, en bemark landboumasjinerie en onderdele.Lees meer...
Bredasdorp SlagpaleBredasdorp Slagpale bied slaggeriewe aan en die handelsmerk "Overberg Vleis" is reeds wyd bekend en vind toenemend byval vanweë die uitsonderlike kwaliteit van vleis vanuit die streek.Lees meer...
VersekeringsdiensteOns fokus hoofsaaklik op die versekering van boere, privaat individue,en ander besighede. Die afdeling beskik ook oor spesialis kennis in die versekering van wynkelders.Lees meer...
Bontebok KalkwerkeBontebok Kalkwerke, met sy bekende handelsmerk P&B Kalk, vervaardig, bemark en versprei Landboukalk, Voerkalk, Afwitkalk, Boukalk, Watersuiweringskalk en Concrim nasionaal en internasionaal.Lees meer...