Meganisasie en Ingenieursdienste
Die ervare bemarkingspan by ons afdeling vir meganisasie, bevorder en bemark hipermoderne implemente, toerusting en onderdele vir verskeie gevestigde landbouhandelsmerke soos Claas, Rovic & Leers, Macdon, Equalizer en Falcon Amazone
Hierdie afdeling bedryf ook vier goed toegeruste meganisasie- en ingenieurswerkwinkels met hoogs bekwame tegnici op Caledon, Bredasdorp, Riviersonderend en Moorreesburg.

Meganisasie Onderdele

’n Wye verskeidenheid landbou-implementonderdele en meganiese komponente is verkrygbaar van die verskillende Overberg Agri-afdelings vir meganisasieonderdele hieronder:
CALEDON
BREDASDORP
RIVIERSONDEREND
NAPIER
MOORREESBURG
Meganisasie Werkswinkels
Ons meganisasiewerkswinkels is ten volle toegerus vir die volledige versiening en herstel van ’n wye verskeidenheid landboutoerusting, -implemente en -voertuie. Kontak gerus jou naaste werkswinkel by die besonderhede hieronder:
CALEDON
BREDASDORP
RIVIERSONDEREND
MOORREESBURG
ONS HANDELSMERKE













