
Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou
Hier is ‘n paar graad-10 Hoërskool Overberg-leerders op ‘n Deutz trekker verskaf deur Overberg Agri. Ons kort ons jongmense betrokke in die landbou nou meer as ooit. Met die land wat Jeugmaand vier, wou ons nie die geleentheid mis om jou 'n bietjie meer te vertel oor...
Landbouadvies van Overberg se Boerepa’s – Jan Fick
Met Vadersdag om die draai het ons dit goed gedink om met ‘n paar boerepa’s in die gemeenskap te gesels. Die eerste hiervan was Jan Fick van Vaalplaas, naby Caledon. Hierdie plaas is die tuiste van die Fick-familie vir al meer as tweehonderd jaar (ses geslagte)....
Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery
Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is vandag in vir 'n groot bederf, terwyl ons saam met plaaseienaar, Boet Le Roux, 'n draai maak by Vlakkenheuwel Boerdery in die Wes-Kaap se pragtige Swartland-streek. Hierdie indrukwekkende...
Equalizer fabriekstoer – 17 Maart 2022
Op 17 Maart 2022 het Ray Rademan, heelgoedere bemarker van Overberg Agri op Caledon, ‘n groepie kliente en belangstellendes na die Equalizer planterfabriek in Brackenfell op ‘n inligtings- en besigtigingstoer geneem. Die toer is begin met Gideon Schreuder, MD van...
Wintergraan planttyd
Equalizer, meeste van ons het al die naam gehoor en die masjienerie gesien maar ken dalk nie die geskiedenis van waar hierdie naam en die maatskappy se ontstaan vandaan gekom het nie. Equalizer het ontstaan op ‘n plaas in Hopefield in die Swartland in 1998. Gideon...
Overberg Agri – voorplant inligtingsdag program
Overberg Agri nooi u na die jaarlikse Voorplant Inligtingsdag op Woensdag, 16 Maart 2022 te Rietpoel. Daar word gefokus op praktiese bestuursinligting oor kultivars, produksiepraktyke en die ekonomie.
Koffie Tyd (Roodebloem) – Lokprent
Aangesien Februarie die maand van liefde is, is ons opgewonde om 'n voorsmakie van 'n episode aan te bied wat jou beslis sal inspireer om verlief te raak op landbou. Sluit later hierdie maand by ons aan vir ons volgende episode van 'Koffie Tyd', terwyl ons saam met...
Koffie Tyd – Vandag reis ons na Remhoogte Wynlandgoed saam met Ian Verster
Vandag reis ons na Remhoogte Wynlandgoed saam met Ian Verster; Besproeiingsontwerper by Overberg Agri. In totaal is daar 8 druif kultivars wat op die eiendom geplant word, wat hierdie familie-landgoed in staat stel om wyne van die allerbeste gehalte te produseer. Die...
Koffie Tyd (Remhoogte) – Lokprent
Hallo almal. Skakel later vandeesmaand in vir ons volgende episode van Koffie Tyd terwyl Ian Verster, Besproeiingsontwerper by Overberg Agri, 'n onlangse projek ten toon stel wat hul span gereël het vir Remhoogte—'n indrukwekkende, familiebestuurde wynlandgoed wat van...