Ons het ‘n oomblik geneem om met Johan Lusse, Uitvoerende Hoof van Graan- en Graandienste by Overberg Agri, te gesels oor oesverwagtinge van die Overberg- en Swartland-streke vanjaar.