Streeksweervoorspelling

Ons weer platform bied ‘n gedetailleerde, onlangse plaaslike weervoorspelling, saamgestel deur ‘n gerespekteerde meteoroloog.

OVERBERG KAART

SWARTLAND KAART

SWARTLAND

OVERBERG

Implemente/Toerusting

verkoop & verhuur

Ons bied ’n gratis platform vir die verkryging, verkoop of verhuring van derdepartylandbou-implemente, -toerusting en -dienste.

Indien u ’n item op hierdie platform wil publiseer, stuur asseblief ’n volledige beskrywing van die item, die ligging en prys, sowel as ’n duidelike foto (van hoogstens 1 Mb) en u kontakbesonderhede aan:

KONTAK

Ignie Barnardo
ignieb@overbergagri.co.za
Tel: 028 214 3849
Sel: 028 212 2854

Advertensies

Gespesialiseerde dienste – vervaardiging en ingenieurswese

Ons bedryf vier werktuigkundige en ingenieurswerkwinkels in die Overberg- en Swartlanddistrik, waar bekwame tegnici ’n wye verskeidenheid presisielandboutoerusting en -implemente ontwerp en vervaardig om in ons kliënte se spesifieke behoeftes te voorsien. Onlangse ontwerpe sluit in hipermoderne stoorwaens en massahouers in drie verskillende modelle van 10, 15 en 20 ton (sien foto’s hieronder).

Vir navrae, kontak gerus die werkwinkelbestuurder in jou omgewing:

CALEDON

Tel: 028 214 3856

BREDASDORP

Tel: 028 425 5845

MOORREESBURG

Tel: 022 433 8300

Gespesialiseerde Dienste

  • Mobile Silo met auger. Tonnemate aanpasbaar - begin by 30 ton.
  • Baalvoering: Enkel persoon kan baal hanteer.
  • Perdevoerring.
  • Selfvoerder met kruiphekkies.
  • Pro Feeder gebou van 3CR12 plaat. 500kg
  • Gegalvaniseerde plaat - skaap/beestralies

OVERBERG GET

Het jy al die “GET APP” afgelaai? Dit bied ‘n veilige en maklike manier om transaksies te bestuur. Gebruik dit om:

  • Vir krediet aansoek te doen
  • Jou saadbestellings en stoor van graan te bestuur

Als in die palm van jou hand.

Meld aan/Teken in

Meld asseblief aan, of teken in om toegang tot al ons aanlyn dienste te verkry.

Indien u nog nie oor ‘n gebruikersnaam beskik nie, of indien u die wagwoord verloor het, kontak asseblief:

info@overbergagri.co.za

Vorm velde:

  • Rekening nommer
  • Gebruikersnaam
  • Wagwoord