Area : Eendekuil
Date : 20200116

20200117 Friday ( Sunrise = 05h53 Sunset = 19h55 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
ssw
5
8
20.8
81
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
sw
5
8
19.6
88
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
sw
7
13
21.3
79
0.0
11h00
20
-
-
0
nosig
sw
8
14
28.2
51
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
sw
11
20
34.6
24
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
ssw
31
56
34.4
23
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
ssw
14
25
26.3
43
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
sse
4
6
20.8
61
0.0

Die Atlantiese hoogdruk rug vandag suid om die land en bring genoeg vog uit die suide in vir reŽnerige weer op die suidelike kusgebiede en aangrensende binneland. Die binnelandtrog het intussen effens verdiep en lÍ nou oor die wes-sentrale binneland. Donderweer behoort uit NamibiŽ, oor die suide van Botswana tot die Noord-Kaap te ontwikkel en suidwaarts, tot die Oos-Kaap se binneland, uit te brei.

20200118 Saturday ( Sunrise = 05h54 Sunset = 19h54 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
e
7
12
19.9
62
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
sse
6
11
17.9
71
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
ese
9
16
21.6
54
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
ese
10
19
28.8
32
0.0
14h00
30
30
-
10
-ts
w
6
10
31.0
27
0.1
17h00
90
90
-
10
-ra
sse
15
28
24.9
44
0.2
20h00
60
40
-
20
-ra
sse
4
7
21.8
53
1.3
23h00
40
90
-
20
-ts
e
8
14
19.9
60
1.0

Die hoogdruk beweeg verder om land maar die drukgradiŽnt in die suide is so styf gespan dat momentum alleen genoeg doen om onstabiliteit in die laer atmosfeer te bewerkstellig. Dit veroorsaak terselfdertyd dat vermenging van vogtige lug uit die ooste en warmer droŽr lug oor die Karoo plaasvind. Donderweer sal gevolglik in 'n ongewone strook voorkom... Van Sutherland in die weste tot Lesotho en van daar met die oostelike platorand langs tot in die noorde van die Limpopo. Die grotes sal egter oor die Drakensberge en die Nelspruit-omgewing opstaan.

20200119 Sunday ( Sunrise = 05h55 Sunset = 19h54 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
30
90
30
40
-ts
ese
7
13
18.2
68
2.4
05h00
20
50
10
10
-ts
ese
6
11
17.2
66
0.3
08h00
30
40
40
0
nosig
ese
10
18
18.7
55
0.0
11h00
60
80
60
0
nosig
ese
14
25
22.8
30
0.0
14h00
40
40
30
0
nosig
ese
22
40
28.0
22
0.0
17h00
-
-
30
0
nosig
e
32
58
24.6
27
0.0
20h00
-
-
20
0
nosig
e
18
32
19.3
47
0.0
23h00
-
-
10
0
nosig
ese
12
21
18.9
47
0.0

Die posisie en stand van die hoogdruk het min verander wat beteken dat die ongemaklik sterk oostewind op die suidkus voortduur. Vroeg in die nag behoort daar ook groot ontwikkeling tussen Beaufortwes en Graaff Reinet te wees. Donderweer in die middag sal weer in dieselfde strook as die vorige dag ontwikkel behalwe in die noorde, waar dit nou tot Gauteng ontwikkel. Die grotes bly egter in die Drakensberg omgewing.

20200120 Monday ( Sunrise = 05h56 Sunset = 19h54 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
10
-
10
0
nosig
se
10
17
17.4
58
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
se
7
12
16.3
65
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
ese
9
16
20.3
53
0.0
11h00
-
30
-
0
nosig
e
15
27
26.3
37
0.0
14h00
30
40
-
0
nosig
ese
17
31
28.7
32
0.0
17h00
30
-
-
0
nosig
e
14
25
30.0
28
0.0
20h00
30
-
-
0
nosig
e
19
35
25.9
41
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
e
9
16
23.1
49
0.0

Teen Maandag sal die hoogdruk ver genoeg om land wurm om invloei van vog na die Karoo af te sny. Donderweer sal gevolglik uit die weste opklaar en meer tot die binnelandtrog gebonde bly. Dit sal dus uit Botswana tot Noordwes en van daar tot die Noord Vrystaat ontwikkel. Die Oos-Kaap behoort steeds bewolk en reŽnerig te bly. Dit geld ook vir weer op die Suidkus en aangrensende binneland.

20200121 Tuesday ( Sunrise = 05h57 Sunset = 19h53 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
e
10
17
20.3
62
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
e
9
16
19.1
69
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
e
9
17
22.3
55
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
e
11
19
28.9
33
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
ese
14
26
32.1
25
0.0
17h00
30
-
-
0
nosig
sse
10
19
31.4
26
0.0
20h00
30
-
-
0
nosig
se
21
38
27.8
37
0.0
23h00
20
-
-
0
nosig
e
12
21
24.5
50
0.0

Die hoogdruk sal op hierdie stadium voelers van hoŽr lugdruk suid om die land hÍ en aangesien dit (hoogdruk) geleidelik swakker word, sal dit minder doen om donderweer oor die binneland te bewerkstellig. Die hele strook tussen die oostelike platorand en see bly vir eers bewolk en reŽnerig.

20200122 Wednesday ( Sunrise = 05h57 Sunset = 19h53 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
e
10
18
21.9
62
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
ene
8
14
20.2
68
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
ene
7
13
22.9
54
0.0
11h00
-
-
30
0
nosig
s
3
5
30.1
30
0.0
14h00
10
-
70
0
nosig
sw
14
25
32.9
22
0.0
17h00
20
-
70
0
nosig
ssw
24
43
32.0
30
0.0
20h00
40
-
30
10
-ra
nw
3
6
25.1
54
0.6
23h00
20
-
-
0
nosig
ene
5
8
24.0
54
0.0

Die hoogdruk sal ver genoeg om land kom dat dit oor die noordooste begin instoot. Die binnelandtrog sal gevolglik verder wes gedruk word. Nuwe donderweer behoort in die suide van Botswana en NamibiŽ saam te pak en aangesien hul paspoorte reeds gestempel is sal dit oor die Noord-Kaap en Noordwes Provinsie inkom maar dit behoort nie verder suid as De Aar te vorder nie. Gauteng, Mpumalanga sowel as Noordoos-Vrystaat kan op hierdie stadium verspreid maar ligte donderbuie verwag.

20200123 Thursday ( Sunrise = 05h58 Sunset = 19h52 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
e
8
15
21.4
63
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
e
9
16
19.6
67
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
e
9
17
22.3
55
0.0
11h00
-
-
20
0
nosig
e
16
29
27.9
35
0.0
14h00
-
-
20
0
nosig
ese
19
34
31.5
21
0.0
17h00
10
-
-
0
nosig
ese
22
40
32.3
18
0.0
20h00
10
-
-
0
nosig
ese
25
45
26.7
36
0.0
23h00
10
-
-
0
nosig
e
11
19
22.9
50
0.0

Op Donderdag sal die binnelandtrog die normale wes na oos beweging van weerstelsels volg wat beteken dat die hele strook waarin donderweer voorkom, ook verder oos skuif. Op hierdie stadium natuurlik 'n redelike breŽ strook... die wesgrens daarvan tussen Mafikeng en De-Aar en die oosgrens tussen Nelspruit en Richardsbaai. Die grotes behoort weer oor die Drakensberge en oostelike deel van Mpumalanga te ontwikkel.

20200124 Friday ( Sunrise = 05h59 Sunset = 19h52 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
e
9
17
21.1
57
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
e
9
17
19.2
65
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
e
11
20
21.7
52
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
e
14
25
27.4
30
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
ese
11
20
32.0
17
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
ese
18
32
33.9
14
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
sse
15
27
28.7
24
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ese
6
12
24.9
35
0.0

Teen Vrydag behoort die hoogdruk, wat suid om die land lÍ, in twee te skeur maar die binnelandtrog lÍ min of meer op dieselfde plek. Donderweer behoort in dieselfde stroke te ontwikkel maar dit sal intussen baie oemf verloor.

20200125 Saturday ( Sunrise = 06h00 Sunset = 19h51 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
e
7
13
23.3
39
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
ne
6
10
21.4
47
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
se
6
10
25.9
35
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
nw
19
34
31.7
24
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
wnw
23
41
32.5
21
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
wnw
16
29
31.1
15
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
w
8
14
24.7
32
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
wsw
6
11
18.7
81
0.0

Die binnelandtrog behoort teen Saterdag so te verswak dat donderweer omtrent heeltemal wegkwyn. Die Atlantiese hoogdruk begin met 'n nuwe poging om suid om die land te kruip... Hierdie keer weer met klammer weer op die Suidkus.

20200126 - 20200202

Goed... die voorspelling is eintlik tot 20200101 maar die "palindroom" nommers lyk so mooi dat ek nie anders kon nie veral as dit eers weer in 30300303 gaan gebeur.... maar dit daar gelos... Wat die weer aan betref sal 'n hoogdruk van die 26ste tot 29ste stadig suid om die land beweeg... Eers met klam weer in die suide waarna dit tot die 29ste kuslangs tot KZN omskuif. 'n Strook donderweer behoort op die 30ste oor die oostelike deel van die binneland te ontwikkel waarna dit a.g.v. 'n hoogdruk in die Indiese Oseaan, tot die 2de, verder wes gedruk word.... ( Volgende Voorspelling :- Donderdag 21h00) ... Vrae of kommentaar... weather@twk.co.za.

 

Legend

 

Cloud code

WW

Weather code

 

Other code

skc

sky clear

ts

thunderstorm

tempo

temporary

few

few <= 2/8

ra

rain

prob

probability

sct

scattered 3/8 - 4/8

sh

showers

gradu

gradual change

bkn

broken    5/8 - 7/8

fg

fog

+

heavy

ovc

overcast  8/8

hz

haze

-

light

cb

cumulonimbus

nosig

no significant weather

bc

patches

%lc

low cloud cover

dz

drizzle

vrb

variable

%mc

middle cloud cover

%ra

probability of precipitation

RH

relative humidity

%hc

high cloud cover

ws

windspeed in km/h

wsx

wind gust in km/h

rain

rain in mm