Area : Grabouw
Date : 20260217

20260218 Wednesday ( Sunrise = 06h21 Sunset = 19h33 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
0
0
nosig
ne
3
5
17.2
88
0.0
05:00
-
-
0
0
nosig
nw
8
15
16.3
90
0.0
08:00
-
-
0
0
nosig
nw
9
17
19.5
69
0.0
11:00
-
-
0
0
nosig
wnw
14
26
26.0
31
0.0
14:00
-
-
0
0
nosig
wsw
18
33
26.4
43
0.0
17:00
-
-
0
0
nosig
sw
13
23
23.3
65
0.0
20:00
50
30
0
20
-ra
sse
13
24
18.5
94
0.2
23:00
80
30
0
30
-dz
se
14
26
17.8
92
0.5

Die binnelandtrog lê steeds oor die westelike binneland terwyl dit op hierdie stadium verdiep. Donderweer sal dus meer gretig maar steeds 'n strook van Upington tot die Oos-Kaap ontwikkel. Die strook tussen die oostelike platorand en see kan ook donderweer verwag maar dit sal stelsels sonder drif wees. Verder ontwikkel 'n laagdruk teen die Suidkus en bring klammer weer oor die Overberg en Suid-Kaap.

20260219 Thursday ( Sunrise = 06h22 Sunset = 19h32 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
50
30
100
20
-ra
se
13
24
16.8
95
0.2
05:00
40
-
10
0
nosig
ese
12
21
15.7
97
0.0
08:00
70
30
0
20
-ra
ese
13
23
17.9
88
0.2
11:00
70
30
0
20
-ra
ese
16
29
23.2
58
0.1
14:00
70
-
0
0
nosig
se
24
44
25.0
52
0.0
17:00
70
-
0
0
nosig
se
23
41
23.1
60
0.0
20:00
90
-
0
0
nosig
ese
23
41
20.0
71
0.0
23:00
80
-
0
0
nosig
e
20
36
18.9
76
0.0

Die laagdruk teen die Suidkus bring aanvanklik nog bietjie reën oor die Overberg en Suid-Kaap maar dit sal teen die middag opklaar. Donderweer in die binneland sal ook minder word en ook nie verder suid as Van Wyksvlei ontwikkel nie maar dit bly reënerig tussen die oostelike platorand en see.

20260220 Friday ( Sunrise = 06h23 Sunset = 19h31 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
20
-
0
0
nosig
e
20
36
17.1
88
0.0
05:00
-
-
0
0
nosig
e
16
29
16.0
91
0.0
08:00
-
-
0
0
nosig
e
15
27
18.4
79
0.0
11:00
10
-
0
0
nosig
ese
15
27
25.2
50
0.0
14:00
10
-
0
0
nosig
se
20
36
29.8
36
0.0
17:00
30
-
0
0
nosig
ese
27
49
26.4
52
0.0
20:00
70
-
0
0
nosig
e
25
45
20.8
71
0.0
23:00
40
-
0
0
nosig
e
23
41
19.0
78
0.0

Donderweer in die binneland skuif verder noord en sal noord van die Upington - Prieska - Volksrust lyn voorkom met net die Limpopo wat donderweer gespaar bly. Verder bly dit reënerig tussen die oostelike platorand en see terwyl die Oos-Kaap ook ontwikkeling kan verwag. Enkele los donderselle mag moontlik in die onmiddellike binneland van die Suid-Kaap voorkom. Dit sluit die Langkloof in.

20260221 Saturday ( Sunrise = 06h24 Sunset = 19h30 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
20
-
0
0
nosig
e
22
39
17.4
88
0.0
05:00
60
-
0
0
nosig
e
19
34
18.1
84
0.0
08:00
50
30
0
10
-ra
e
18
32
19.4
79
0.1
11:00
60
-
0
0
nosig
e
18
32
23.2
65
0.0
14:00
20
-
0
0
nosig
ese
20
36
28.6
45
0.0
17:00
-
-
0
0
nosig
ese
21
38
28.5
49
0.0
20:00
10
-
0
0
nosig
e
20
36
21.9
78
0.0
23:00
30
-
0
0
nosig
e
19
35
19.9
86
0.0

Binneland donderweer skuif tot Gauteng en Mpumalanga asook die oostelike helfte van die Vrystaat. Dit bly egter nat tussen die oostelike platorand en see. Verder herontwikkel die binnelandtrog oor die westelike binneland met donderweer wat vroegmiddag by Vioolsdrif oor land begin inkom.

20260222 Sunday ( Sunrise = 06h25 Sunset = 19h29 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
40
30
0
10
-ra
ene
11
19
18.2
94
0.1
05:00
-
10
0
0
nosig
n
4
8
18.3
93
0.0
08:00
-
-
0
0
nosig
wnw
6
10
21.0
75
0.0
11:00
-
-
0
0
nosig
w
9
16
27.8
30
0.0
14:00
-
-
0
0
nosig
sw
12
22
28.8
28
0.0
17:00
-
-
0
0
nosig
ssw
11
19
25.7
44
0.0
20:00
-
-
0
0
nosig
se
5
9
18.0
82
0.0
23:00
-
-
0
0
nosig
nw
5
9
17.5
79
0.0

Die binnelandtrog verdiep oor die westelike binneland en verleng terselfdertyd verder suid. Donderweer sal op hierdie stadium in 'n breë strook oor land ontwikkel. Die westelike grens daarvan strek van Vioolsdrif al met die westelike platorand tot Agulhas in die suide en die noordgrens sal tussen Rustenburg en Hoedspruit lê. Alhoewel donderweer hoofsaaklik lukraak en verspreid voorkom sal dit digter saampak in die Suid-Kaap se binneland.

20260223 Monday ( Sunrise = 06h26 Sunset = 19h28 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
0
0
nosig
nw
13
23
15.7
82
0.0
05:00
-
-
0
0
nosig
nnw
14
25
14.9
84
0.0
08:00
-
-
0
0
nosig
nw
14
25
18.6
68
0.0
11:00
-
-
0
0
nosig
wnw
18
32
25.1
42
0.0
14:00
-
-
0
0
nosig
w
22
40
26.7
40
0.0
17:00
-
-
0
0
nosig
w
20
36
23.9
54
0.0
20:00
20
-
0
0
nosig
w
12
22
18.3
91
0.0
23:00
20
-
0
0
nosig
wnw
9
16
16.8
97
0.0

Donderweer sal uit die weste opklaar met die wesgrens wat tot die Upington - Humansdorp lyn skuif maar die noordgrens lê steeds tussen Rustenburg en Hoedspruit.

20260224 Tuesday ( Sunrise = 06h27 Sunset = 19h26 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
20
-
0
0
nosig
nw
6
10
15.8
97
0.0
05:00
10
-
0
0
nosig
nnw
1
3
15.0
97
0.0
08:00
-
-
0
0
nosig
e
4
8
18.5
80
0.0
11:00
-
-
0
0
nosig
se
11
19
25.1
48
0.0
14:00
-
-
0
0
nosig
sse
19
34
27.5
43
0.0
17:00
-
-
0
0
nosig
sse
18
33
24.4
60
0.0
20:00
10
-
0
0
nosig
se
13
23
18.7
90
0.0
23:00
-
-
0
0
nosig
e
14
26
18.8
82
0.0

Donderweer skuif verder noord met die hele land noord van die Potchefstroom - Volksrust lyn wat lig en verspreide donderweer kan verwag. Nuwe donderweer sal egter in die weste van KZN en teen die oosgrens van Lesotho ontwikkel.

20260225 Wednesday ( Sunrise = 06h28 Sunset = 19h25 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
0
0
nosig
ene
13
23
17.2
92
0.0
05:00
-
-
0
0
nosig
ene
11
20
16.6
94
0.0
08:00
-
-
0
0
nosig
ene
8
14
21.3
66
0.0
11:00
-
-
0
0
nosig
sw
6
11
30.8
34
0.0
14:00
-
-
0
0
nosig
sw
12
21
31.3
33
0.0
17:00
-
-
0
0
nosig
sw
9
17
29.0
40
0.0
20:00
-
-
0
0
nosig
se
2
3
22.4
59
0.0
23:00
-
-
0
0
nosig
sse
4
6
20.7
69
0.0

Die hele land noord van die Prieska - Volksrust lyn kan steeds donderweer verwag maar dit sal op hierdie stadium digter saampak oor die Noordwes Provinsie en Gauteng. KZN kry steeds los donderselle maar niks groots nie.

20260226 Thursday ( Sunrise = 06h28 Sunset = 19h24 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
0
0
nosig
sse
3
6
19.3
73
0.0
05:00
20
-
0
0
nosig
ssw
3
6
17.4
91
0.0
08:00
30
-
0
0
nosig
ssw
6
12
19.9
82
0.0
11:00
20
-
0
0
nosig
ssw
12
21
25.9
57
0.0
14:00
20
-
0
0
nosig
s
17
30
26.4
54
0.0
17:00
50
-
0
0
nosig
sse
17
30
22.5
71
0.0
20:00
40
30
0
10
-ra
se
13
23
18.4
90
0.1
23:00
-
-
0
0
nosig
ese
14
25
17.2
96
0.0

Die binnelandtrog hervorm weereens oor die westelike binneland met nuwe donderweer wat uit die suide van Namibië oor die Noord-Kaap inkom. 'n Laagdruk wat teen die Suidkus ontwikkel bring later ook 'n bietjie reën oor die Overberg en Suid-Kaap.

20260227 - 20260305

Donderweer sal op die 27ste kwynend oos skuif maar 'n nuwe strook donderweer kom op die 28ste weer oor die westelike binneland in. Dit sal ook tot die Suid-Kaap uitbrei waarna die hele strook donderweer van die 1ste tot 3de geleidelik tot die Limpopo skuif. Teen die 3de sal 'n kouefront terselfdertyd teen die Suidkus verby skraap met bietjie reën waarna die Atlantiese Hoogdruk op die 4de suid om die land rug met reënweer wat dan kuslangs tot die Ooskus omskuif en op die 5de tot die Laeveld skuif... (Volgende Voorspelling :- Donderdag 21h00) ... Vrae of kommentaar... weather@twk.co.za.

 

Legend

 

header code

 

header code

 

weather code

%lc

low cloud cover < 8000 ft

rain

expected precipitation in mm

+

heavy condition

%mc

middle cloud cover 8000 to 20000 ft

-

light condition

%hc

high cloud cover > 20000 ft

nosig

no significant weather

%rr

probabilty of weather (see weather code)

dz

drizzle

Weather

weather code

ra

rain

wdir

wind direction (true north)

ts

thunderstorm

ws

wind speed in km/h

fg

fog

wsx

wind gust in km/h

sn

snow

temp

temperature in degree C

PL

ice pellets

RH

relative humidity in %

GR

hail