Area : Heidelberg Vlakte
Date : 20250710

20250711 Friday ( Sunrise = 07h41 Sunset = 17h42 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
90
-
-
0
nosig
wsw
9
16
10.1
81
0.0
05h00
100
-
-
0
nosig
wnw
9
17
12.8
56
0.0
08h00
100
-
-
0
nosig
w
12
22
13.3
47
0.0
11h00
100
30
-
30
-ra
w
22
39
12.7
84
0.8
14h00
100
-
-
50
-ra
wsw
25
45
10.9
78
2.3
17h00
100
-
-
10
-ra
wsw
22
40
10.3
69
0.1
20h00
100
-
-
0
nosig
wnw
11
20
8.9
74
0.0
23h00
30
-
-
0
nosig
nw
9
17
6.0
80
0.0

Die kouefront beweeg oor die land in en beweeg tot die Sutherland - Mosselbaai lyn voor dit ligter word maar neerslag sal terselfdertyd kuslangs tot die Oos-Kaap uitbrei.

20250712 Saturday ( Sunrise = 07h41 Sunset = 17h42 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
10
-
-
0
nosig
nnw
6
10
5.0
79
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
nne
4
8
4.6
72
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
ne
5
9
4.6
67
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
ne
13
24
12.1
47
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
ne
14
25
15.0
39
0.0
17h00
-
-
10
0
nosig
e
12
22
13.4
51
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
ene
16
29
8.1
79
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ene
10
17
7.7
87
0.0

Die Atlantiese Hoogdruk rug suid om die land met neerslag wat kuslangs tot die Ooskus omskuif. Dit sal ook tot KZN uitbrei maar sonder baie reën.

20250713 Sunday ( Sunrise = 07h40 Sunset = 17h43 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
nw
6
12
6.9
73
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
nw
7
13
6.1
70
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
wnw
8
14
6.4
68
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
w
15
27
14.9
43
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
sw
19
35
17.2
56
0.0
17h00
40
-
-
0
nosig
ssw
18
33
13.4
71
0.0
20h00
100
-
10
0
nosig
wnw
5
9
11.5
73
0.0
23h00
100
-
10
0
nosig
w
6
12
11.5
72
0.0

Aanvanklik nog klammer weer in die noordooste maar dit klaar gou op tot landwye mooiweer. 'n Kouefront is reeds op pad met voorfrontale reën wat later teen die Weskus verwag word maar nie baie nie.

20250714 Monday ( Sunrise = 07h40 Sunset = 17h44 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
100
-
10
0
nosig
nw
5
10
10.2
73
0.0
05h00
100
-
50
0
nosig
w
5
10
9.8
73
0.0
08h00
100
-
-
0
nosig
wnw
5
9
10.0
72
0.0
11h00
100
-
-
0
nosig
wsw
6
11
12.9
59
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
w
11
20
17.0
39
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
sw
10
19
14.9
48
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
ese
3
5
9.1
78
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ene
5
10
7.9
74
0.0

Die kouefront kwyn weg voor dit bly die Kaap uitkom wat beteken dat ons nie veel uit dit kan verwag nie. Daar mag later dalk 'n paar druppels in die Knysna omgewing wees maar dit is omtrent dit.

20250715 Tuesday ( Sunrise = 07h39 Sunset = 17h44 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
nnw
6
11
7.8
69
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
nw
6
11
7.3
66
0.0
08h00
50
-
-
0
nosig
nw
6
11
7.1
61
0.0
11h00
90
-
-
0
nosig
wnw
6
12
13.8
41
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
wsw
8
15
18.3
35
0.0
17h00
10
-
-
0
nosig
sse
15
27
14.2
68
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
ene
9
16
9.9
93
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ne
7
12
8.7
90
0.0

Oorblyfsels van die kouefront beweeg oor die Kaap in maar dit lyk of net die Skiereiland self is wat 'n bietjie reën sal kry terwyl die res van ons droëmond bly. Die noordooste van die Oos-Kaap sal wel 'n paar slukkies kry maar daar ook... nie veel nie.

20250716 Wednesday ( Sunrise = 07h39 Sunset = 17h45 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
ne
6
12
7.7
81
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
ene
4
7
7.0
79
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
nnw
4
8
7.2
77
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
wnw
5
10
15.7
45
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
sw
5
10
18.6
38
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
sse
9
16
15.5
57
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
e
6
12
9.7
80
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ne
6
11
9.1
75
0.0

Neerslag teen die Ooskus skuif tot die KZN se kus maar dit bly maar lig en min van aard. Die res van die land bly mooiweer maar koud.

20250717 Thursday ( Sunrise = 07h39 Sunset = 17h46 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
ene
3
6
8.0
75
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
nw
4
6
7.2
77
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
nw
5
9
7.1
77
0.0
11h00
-
-
100
0
nosig
nw
4
7
16.3
46
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
ssw
2
3
20.3
31
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
sse
9
16
16.5
51
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
e
5
10
10.8
67
0.0
23h00
-
-
40
0
nosig
ne
4
7
10.2
65
0.0

'n Hoogdruk lê op hierdie stadium oor die oostelike helfte van die land met landwye mooiweer. Daar is egter 'n kouefront op die horison.

20250718 Friday ( Sunrise = 07h38 Sunset = 17h46 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
50
0
nosig
ne
3
6
8.8
65
0.0
05h00
-
-
100
0
nosig
nnw
4
6
8.5
64
0.0
08h00
-
-
20
0
nosig
wnw
5
10
8.1
62
0.0
11h00
-
-
-
0
nosig
w
7
13
17.6
31
0.0
14h00
-
-
10
0
nosig
wsw
10
18
21.9
22
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
w
12
22
17.8
35
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
wnw
16
29
11.6
49
0.0
23h00
70
-
-
0
nosig
sw
26
47
10.9
66
0.0

Die kouefront beweeg oor die Kaap in met koue en reën. Hierdie front lyk steeds belowend en mag moontlik ook bietjie sneeu oor die Bolandse berge bring maar ons sal dit dophou. Die res van die land bly voorlopig mooiweer maar koud.

20250719 Saturday ( Sunrise = 07h38 Sunset = 17h47 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
100
90
-
20
-ra
w
25
45
9.4
90
1.2
05h00
80
60
-
40
-ra
wsw
27
49
9.4
81
2.2
08h00
100
-
-
10
-ra
wnw
17
30
8.2
80
0.1
11h00
70
-
-
0
nosig
wsw
21
38
11.5
54
0.0
14h00
100
-
-
0
nosig
w
17
31
13.4
37
0.0
17h00
100
-
-
0
nosig
ssw
11
19
13.0
37
0.0
20h00
80
-
-
0
nosig
wsw
4
7
8.8
55
0.0
23h00
40
-
10
0
nosig
nw
6
11
5.6
64
0.0

Die Atlantiese Hoogdruk rug suid om die land en bring aanvanklik neerslag tussen die suidelike berge en see maar dit sal later kuslangs tot die Ooskus omskuif.

20250720 - 20250725

Teoreties behoort dit tot die 22ste landwyd mooiweer te bly maar daar is dalk 'n kans dat 'n steuringkie in die bolug op die 22ste kan ontwikkel wat die kaarte dalk deurmekaar kan krap maar ons sal dit dophou... Buiten dit... behoort daar steeds 'n kouefront op die 23ste te wees maar na dit bly dit mooiweer tot die 25ste rond... Ons hou duime... (Volgende Voorspelling :- Sondag 21h00) ... Vrae of kommentaar... weather@twk.co.za.

 

Legend

 

Cloud code

WW

Weather code

 

Other code

skc

sky clear

ts

thunderstorm

tempo

temporary

few

few <= 2/8

ra

rain

prob

probability

sct

scattered 3/8 - 4/8

sh

showers

gradu

gradual change

bkn

broken    5/8 - 7/8

fg

fog

+

heavy

ovc

overcast  8/8

hz

haze

-

light

cb

cumulonimbus

nosig

no significant weather

bc

patches

%lc

low cloud cover

dz

drizzle

vrb

variable

%mc

middle cloud cover

%ra

probability of precipitation

RH

relative humidity

%hc

high cloud cover

ws

windspeed in km/h

wsx

wind gust in km/h

rain

rain in mm