Donderweer sal tussen die 11de en 21ste hoofsaaklik noord van die Prieska - Clocolan lyn ontwikkel terwyl daar tussenin ook bietjie oor die sentrale binneland sal uitsak maar ons sal dit dophou. Verder lyk dit of die suidkus natterige weer op 12de en 17de kan verwag... Nie baie nie dus... volgende opdatering, Dinsdag die 3de.
|