Area : Swellendam
Date : 20241201

20241202 Monday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h36 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
100
70
0
nosig
nnw
2
4
14.6
86
0.0
05h00
-
-
70
0
nosig
ne
3
5
13.3
92
0.0
08h00
-
-
100
0
nosig
ssw
4
8
17.3
65
0.0
11h00
-
-
50
0
nosig
sw
8
14
23.2
39
0.0
14h00
10
-
80
0
nosig
wsw
8
15
27.6
30
0.0
17h00
20
-
50
0
nosig
sse
18
32
25.6
44
0.0
20h00
70
-
100
0
nosig
s
13
23
21.0
63
0.0
23h00
50
-
40
0
nosig
ssw
7
13
17.3
78
0.0

Dit bly aanvanklik landwyd mooiweer maar ligte donderweer behoort teen die middag oor die Ooskus en KZN op te staan maar dit sal nie iets groots oplewer nie.

20241203 Tuesday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h36 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
60
-
10
0
nosig
wsw
5
8
16.9
80
0.0
05h00
40
-
90
0
nosig
ne
4
6
16.5
81
0.0
08h00
90
-
70
0
nosig
wnw
7
12
20.3
62
0.0
11h00
100
-
100
0
nosig
wsw
11
19
24.3
45
0.0
14h00
100
-
70
0
nosig
ssw
14
26
23.4
52
0.0
17h00
80
-
10
0
nosig
sw
16
29
24.0
48
0.0
20h00
30
-
80
0
nosig
ssw
10
18
19.3
54
0.0
23h00
-
-
100
0
nosig
s
8
14
14.9
77
0.0

Die binnelandtrog lê op hierdie stadium redelik breed oor land met uniforme lugdruk. Dit lyk dus steeds of ons nie veel uit die weer kan verwag nie. Steeds landwyd mooiweer met los donderselle later in die noorde van KZN. 'n Kouefront wat laataand oor die Kaap inkom behoort oornag reën te bring maar nie baie nie.

20241204 Wednesday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h37 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
100
0
nosig
ene
2
4
13.7
88
0.0
05h00
-
-
100
0
nosig
ne
2
3
13.1
87
0.0
08h00
-
-
90
0
nosig
ne
2
4
17.9
64
0.0
11h00
-
-
80
0
nosig
ssw
10
17
24.7
33
0.0
14h00
-
-
100
0
nosig
ssw
13
24
29.2
20
0.0
17h00
-
10
50
0
nosig
sse
21
37
22.8
46
0.0
20h00
10
80
10
0
nosig
ese
15
27
18.0
69
0.0
23h00
-
70
-
0
nosig
ene
5
9
16.9
75
0.0

Die Atlantiese Hoogdruk rug suid om die land met reën wat kuslangs tot die ooskus ombeweeg waarna 'n nuwe kouefront laatnag oor die kaap inkom... weer met min reën wat oornag tot die Suidkus uitbrei.

20241205 Thursday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h38 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
w
6
11
15.3
83
0.0
05h00
50
-
-
0
nosig
nw
11
19
14.6
75
0.0
08h00
-
-
-
0
nosig
wnw
21
37
19.0
55
0.0
11h00
-
90
100
0
nosig
w
28
50
23.9
26
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
w
32
58
27.4
17
0.0
17h00
-
-
30
0
nosig
w
30
54
27.8
13
0.0
20h00
-
-
100
0
nosig
w
21
38
20.3
30
0.0
23h00
-
10
100
0
nosig
w
4
6
17.2
47
0.0

Ek weet dit kan dalk verkeerd klink maar ja... weer so... Die Atlantiese Hoogdruk rug suid om die land met neerslag wat kuslangs tot die ooskus omskuif waarna 'n nuwe kouefront laatnag oor die Kaap inkom. Weer met 'n paar los reënbuitjies wat oornag tot die Suid-Kaap omskuif.

20241206 Friday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h39 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
10
100
0
nosig
nw
8
14
16.0
56
0.0
05h00
90
40
100
0
nosig
nw
11
20
17.1
50
0.0
08h00
50
100
50
0
nosig
nw
17
31
21.0
32
0.0
11h00
100
100
70
0
nosig
wnw
34
62
21.7
38
0.0
14h00
40
-
80
0
nosig
wnw
42
75
25.9
39
0.0
17h00
100
-
-
0
nosig
wsw
21
38
19.7
60
0.0
20h00
90
-
-
0
nosig
wsw
11
19
17.4
70
0.0
23h00
80
-
-
0
nosig
ssw
7
13
15.6
78
0.0

Die laaste van 'n sarsie kouefronte beweeg teen Vrydag oor die Kaap in met klammer weer wat oornag tot die Suid- en later oos-Kaap uitbrei. Los donderselle behoort teen die middag in die noordooste (Laeveld) en KZN te ontwikkel.

20241207 Saturday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h40 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
70
-
-
0
nosig
s
4
6
14.1
83
0.0
05h00
70
-
-
0
nosig
s
4
6
13.6
82
0.0
08h00
60
-
-
0
nosig
se
3
5
16.6
67
0.0
11h00
20
-
-
0
nosig
s
6
11
23.4
36
0.0
14h00
-
10
-
0
nosig
s
13
23
28.4
21
0.0
17h00
-
10
-
0
nosig
sse
20
36
24.0
38
0.0
20h00
30
-
-
0
nosig
sse
13
23
16.7
66
0.0
23h00
20
-
-
0
nosig
se
6
12
14.8
77
0.0

Die hoogdruk beweeg verder om land meet neerslag wat tot die Laeveld en KZN skuif.

20241208 Sunday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h40 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
s
4
8
13.7
83
0.0
05h00
-
10
10
0
nosig
sse
2
4
12.2
90
0.0
08h00
-
-
10
0
nosig
se
3
5
17.3
65
0.0
11h00
-
-
10
0
nosig
sse
8
14
23.5
41
0.0
14h00
-
-
10
0
nosig
s
14
26
28.8
20
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
sse
15
28
23.9
39
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
sse
14
26
18.6
56
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ese
10
17
14.6
79
0.0

Landwyd mooiweer in die oggend maar donderweer sal in die middag in 'n strook oor die noordelike binneland ontwikkel. Hoofsaaklik oor Gauteng en Mpumalanga maar die noordooste van die Vrystaat en KZN kan ook donderweer verwag.

20241209 Monday ( Sunrise = 05h19 Sunset = 19h41 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
ene
9
16
13.6
81
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
ne
6
12
13.8
76
0.0
08h00
-
-
50
0
nosig
nne
6
11
22.0
45
0.0
11h00
-
-
10
0
nosig
nw
1
1
31.2
26
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
s
16
29
36.5
12
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
sse
18
32
28.9
30
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
s
10
19
22.5
50
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
s
4
8
18.2
75
0.0

Nie veel verandering teenoor die vorige dag nie behalwe dat donderweer oor Gauteng en Mpumalanga digter sal ontwikkel.

20241210 Tuesday ( Sunrise = 05h20 Sunset = 19h42 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02h00
-
-
-
0
nosig
se
3
5
15.6
92
0.0
05h00
-
-
-
0
nosig
nne
3
5
15.0
87
0.0
08h00
-
-
10
0
nosig
sse
4
8
21.4
49
0.0
11h00
-
-
20
0
nosig
ssw
9
16
29.9
24
0.0
14h00
-
-
-
0
nosig
ssw
14
25
34.9
11
0.0
17h00
-
-
-
0
nosig
sse
18
33
28.6
26
0.0
20h00
-
-
-
0
nosig
se
10
18
22.0
33
0.0
23h00
-
-
-
0
nosig
ese
4
8
19.1
39
0.0

Die binnelandtrog ontwikkel verder wes wat beteken dat donderweer op hierdie stadium verder wes sal begin. Dit behoort op hierdie stadium uit die suidooste van Namibië tot noord van Prieska en vandaar tot Mpumalanga te ontwikkel.

20241211 - 21

Donderweer sal tussen die 11de en 21ste hoofsaaklik noord van die Prieska - Clocolan lyn ontwikkel terwyl daar tussenin ook bietjie oor die sentrale binneland sal uitsak maar ons sal dit dophou. Verder lyk dit of die suidkus natterige weer op 12de en 17de kan verwag... Nie baie nie dus... volgende opdatering, Dinsdag die 3de.

 

Legend

 

Cloud code

WW

Weather code

 

Other code

skc

sky clear

ts

thunderstorm

tempo

temporary

few

few <= 2/8

ra

rain

prob

probability

sct

scattered 3/8 - 4/8

sh

showers

gradu

gradual change

bkn

broken    5/8 - 7/8

fg

fog

+

heavy

ovc

overcast  8/8

hz

haze

-

light

cb

cumulonimbus

nosig

no significant weather

bc

patches

%lc

low cloud cover

dz

drizzle

vrb

variable

%mc

middle cloud cover

%ra

probability of precipitation

RH

relative humidity

%hc

high cloud cover

ws

windspeed in km/h

wsx

wind gust in km/h

rain

rain in mm